Erdwurm SA is gebaseer in Pretoria Oos.

Erdwurm SA Agentskappe oor die hele Suid Afrika beskikbaar. Kontak Jacoba op 0765275720 of erdwurmsa@gmail.com vir inligting.

Ons lewer landswyd af per koerier.

Ons produkte:

  • Kariba / Red Wiggler erdwurms
  • Erdwurmtee
  • Erdwurmplase
  •  

Erdwurmkompos is te swaar om per koerier te stuur, maar dit kan afgehaal word of groot bestellings kan afgelewer word.

 

Erdwurm SA is based in Pretoria East.

We deliver nationwide via courier.

Our products:

  • Kariba / Red wiggler earthworms
  • Vermitea
  • Earthworm Farms

Earthworm compost cannot be sent via courier, as it is too heavy, but can be collected. Bulk orders can be delivered.



Back Back to top